Moedersdag: Sertifikate vir Ma en Ouma

As jy op ‘n ‘low budget’ vir Moedersdag is, is hierdie net die ding, en dan is daar nog iets vir Ouma ook. Ons het ook op hierdie oulike Ma en Ouma sertifikate in Afrikaans afgekom, en deel dit graag met julle. Volg die skakels hier onder om die sertifikate af te laai: Click to…