As jy op ‘n ‘low budget’ vir Moedersdag is, is hierdie net die ding, en dan is daar nog iets vir Ouma ook. Ons het ook op hierdie oulike Ma en Ouma sertifikate in Afrikaans afgekom, en deel dit graag met julle.
Volg die skakels hier onder om die sertifikate af te laai:
Die volgende skakel het ‘n prentjie van ‘n MAMMA en ‘n dogtertjie; MAMMA en ‘n seuntjie; OUMA en ‘n dogtertjie en OUMA en ‘n seuntjie wat die kinders self kan inkleur:
Volg die skakel hieronder na ons ander Moedersdag Hulpbronne: