Sondagskool Les: 6. Die Bybel is die Bron van Wysheid

6.bronvanwysheid

AGTERGROND: Sondagskool lesse bestaan uit lesse vir Juniors en Seniors. Lesse vir die Juniors is vir Graad 4-6 geskryf en vir Seniors vir Graad 7-12. Lesse word in kleingroep-verband binne ‘n grootgroep aangebied. ‘n Fasiliteerder lei die grootgroep met leiers in die kleingroepe. Senior Sondagskool lesse bestaan uit EPIC lesse asook Sondagskool lesse.

Die Bybel is die Bron van Wysheid

Hierdie is die sesde les in die Sondagskool lesreeks oor die Bybel. Hierdie reeks is aangepas uit Kids Sunday School Place.

Die les begin met ‘n dinkskrum rondom die gebruike van ‘n peanut.

‘n Wetenskaplike met die naam George Washington Carver, het oor die 300 gebruike vir die peanut, met behulp van God, uitgevind het.  Hy het God gereeld gevra vir wysheid en as gevolg van daardie gebede, het ons baie van sy uitvindsels rondom ons vandag.

Koning Salomo het vir God wysheid gevra eerder as baie geld of ‘n lang lewe en God het hom wysheid gegee soos wat niemand nog voor hom of na hom gehad het nie.  Daniël was ook baie wys omdat hy geleef het soos God beveel het.  Die Bybel is vol sulke wyse mense, maar hulle het almal een ding in gemeen.  Hulle het die wil van God gesoek en God se Woord gevolg.

Hierna volg daar ‘n bespreking oor wysheid na aanleiding van ‘n klomp teksverse en vrae.

Laai die les hieronder in PDF formaat af

Sondagskool les Die Bybel is die bron van Wysheid

Volg die skakel hieronder na die ander lesse in die reeks:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/die-bybel-sondagskool-lesreeks/

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s