Survival Kit vir Ma en Ouma:
Die rol van ‘n Ma – en ‘n goeie Ma – kan nooit genoeg beklemtoon word nie. Hierdie survival Kit help om Ma’s daaraan te herinner. Jy kan dit op verskeie manier doen, soos dit jou tyd en begroting pas. Jy kan al dit artikels in ‘n sakkie of boksie pak, die survivial kit instruksies uitprint en bo-op plak. Ons het ook ‘n spesiale Survival Kit vir Ouma gemaak:
Laai die Moedersdag survival kit hieronder in WORD formaat af sodat jy daaraan kan verander soos dit jou pas:
Laai die Ouma survival kit hieronder in WORD formaat af sodat jy daaraan kan verander soos dit jou pas:
Volg gerus die skakel hieronder na ons ander Moedersdag Hulpbronne: