Kinderkerk Les: 5. Die Bybel – Die Swaard van die Waarheid

5. swaard vd waarheid - groot

AGTERGROND: Die Kinderkerk lesse word met ons kinders van Graad R-3 op ‘n Sondagoggend tyens die erediens gedoen. Ons kinders gaan na die Praise and Worship uit na die Kinderkerk toe. Die lesse is ongeveer 30 minute lank en is interaktief sodat die kinders speel speel die Bybelse waarhede kan ontdek.

Die Bybel – Die Swaard van die Waarheid

Hierdie is die vyfde les in die Kinderkerk Lesreeks oor die Bybel. Hierdie les is aangepas uit Kids Sunday School Place.

Hierdie les gaan oor die Woord wat die swaard van die waarheid is.

Die kinders maak swaarde uit handdoekpapier rolle wat hulle dan aan die einde van die les gebruik om mee te veg.

In hierdie les word Jesus wat deur die satan versoek word gebruik, om aan die kinders te verduidelik HOE die Woord as swaard gebruik word.

Aan die einde van die les skryf die kinders verskillende sondes se name op stukkies papier, maak papier balletjies daarvan, en gebruik hulle papierrol swaarde om dit van hulle af weg te slaan.

Laai die les hieronder in PDF formaat af:

5. KINDERKERK LES – Die Bybel is – Die Swaard van die Waarheid

Volg die skakel hieronder na die ander lesse in die reeks:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/die-bybel-kinderkerk-lesreeks/

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s