Paasfees Blokkiesraaisel

Ons deel graag nog ‘n oulike hulpbron van die Gereformeerde kerk Jeug se webtuiste met julle. Hierdie keer is dit ‘n Paasfees Blokkiesraaisel, gratis en in Afrikaans. Die blokkiesraaisel dek al die hoofgebeure van die Paasverhaal en het by elke vraag die teksvers waar jy die antwoord kan kry. Volg die skakel hieronder na die…