Paasfees Blokkiesraaisel

paasfees blokkiesraaisel - groot

Ons deel graag nog ‘n oulike hulpbron van die Gereformeerde kerk Jeug se webtuiste met julle. Hierdie keer is dit Paasfees Blokkiesraaisels, gratis en in Afrikaans. Die eerste blokkiesraaisel dek al die hoofgebeure van die Paasverhaal en het by elke vraag die teksvers waar jy die antwoord kan kry. Die tweede blokkiesraaisel kyk na die gebeure rondom die Paasmaaltyd.

Volg die skakel hieronder na die Blokkiesraaisel:

Blokkiesraaisel vir Paasfees

Blokkiesraaisel oor die Paasmaaltyd

Volg die skakel hieronder na nog Paasfees Hulpbronne:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/paasfees/

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s