Paasfees Skattejag 2

paasfes skattejag 2 - groot

Hierdie is die tweede Paasfees Skattejag post op die Blog, maar ons derde skattejag in totaal. Dis heelwat heelwat anders as die vorige twee. Vir hierdie skattejag gebruik jy leë plastiek eiers wat jy hierdie tyd van die jaar by baie Chinese winkels en craft winkels te koop kry.

01844-1_2_540x540

Skattejag 3

Knip die prentjies uit en sit dit in die plastiek eiertjies. Steek die eiers weg, jy kan leidrade gebruik, of dat jou kinders dit net gaan soek. Wanneer al die eiers gevind is, maak julle die eiers een-een oop, en lees dan die teksvers wat by die prentjie pas. Jy kan ook die eiers voor die tyd aan die buitekant merk, sodat julle die Verhaal van Paasfees in die regte volgorde kan lees wanneer al die eiers gevind is.

Jy kan ‘n gedroogde boomtak vat en dit wit of rooi sprei, en soos julle die teksdele lees, hang jy die prentjies aan die boom. Op hierdie manier kan jou kinders elke dag daarna kyk, en dis ook ‘n getuienis en wonderlike aankopingspunt vir kuiergaste.

1

Hierdie prentjies is van die webtuiste: Christian Preschool Printables:

Click to access ResurrectionEggsUpdate.pdf

Laai die Paasfees Skattejag hieronder in Word formaat af:

Paasfees Skattejag 3

Volg die skakel hieronder na ons ander Paasfees Skattejagte

Paasfees Skattejag 1

Paasfees Skattejag 3

Volg die skakel hieronder na ons ander Paasfees Hulpbronne:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/paasfees/

2 comments

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s