Daar is baie verskillende manier om jou kinders oor Paasfees te leer, en die wonderlike offer wat Jesus vir elkeen van ons gebring het.
Opstandings-Tuin
Ons het verlede jaar ‘n post gedoen: Paasfees aktiwiteite, waarin ons ‘n paar kreatiewe maniere wat ons op die internet gevind het, met julle gedeel het om jou kinders van Paasfees te leer.
https://algoagemeenskapskerk.com/2018/03/17/paasfees-aktiwiteite/
Hierdie jaar het ons op nog ‘n manier afgekom wat net te mooi is om NIE te deel nie. Jy maak ‘n “opstandings-tuin” binne-in ‘n groot bak, en deur die loop van Paasnaweek laat jy die Paasfees verhaal vir jou kinders in die bak ‘afspeel’, deur goed by te sit en weg te neem.
Hierdie is ‘n baie oulike manier om gedurende die Paasnaweek huisgodsdiens met jou kinders te doen.
Volg die skakel hieronder om meer daaroor te lees:
http://playeatgrow.com/2014/03/making-resurrection-garden_31.html/
Volg die skakel hieronder na ons ander Paasfees hulpbronne: