Poppekas: Boelies

Een van die ergste goed waarmee baie van ons kinders moet saamleef, is boelies. Wat om te doen, en nie te doen as jy geboelie word nie, is nie altyd so maklik nie. Deur hierdie poppekas probeer ons die kinders bietjie bemagtig wanneer dit by boelies kom. POPPKAS KAPPERJOLLE: Boelies Inleiding: In die inleiding word…