Poppekas: Prys Hom

Hierdie poppekas gaan oor hoe belangrik dit is om God te prys, en die verskillende maniere waarop ons dit kan doen. POPPEKAS KAPPERJOLLE: Prys Hom Eerste bedryf: Die storie begin waar Noag God loof en prys vir alles wat Hy vir hom gedoen het. Die diere wat saam met Noag op die ark was verstaan…