Saalopening: 14. Vertrou op die Here

Hierdie is ons veertiende Kort boodskap, Saalopening idee. Storie: Die Vingertoets Vir hierdie boodskap met die tema: Vertrou op die Here, word die storie: Die Vingertoets gebruik, om aan die kinders te demonstreer dat jy op die Here moet vertrou. ‘n Professor aan ‘n mediese fakulteit, Prof William Osler, het tydens ‘n lesing aan sy…