Saalopening: 15. Wat is jou fondasie?

Hierdie is ons vyftiende Kort boodskap, Saalopening idee. Wat is jou fondasie? ‘n Fondasie is iets waarop ons ‘n huis bou.  Ons kan nie sien hoe ‘n huis se fondasie lyk as ons in die straat ry nie, want dis onder die grond, maar dis die belangrikste deel van die huis.  As jou huis se…