Saalopening: 4. Die 7 wonders van die wêreld

Hierdie is ons vierde Kort boodskap, Saalopening idee. Storie: Die 7 wonders van die wêreld Hierdie is die verhaal van ‘n graad 7 klas wat die 7 wonders van die wêreld behandel het. Toe die juffrou klaar is, vra sy die klas om elkeen ‘n lysie te maak van hulle 7 wonders van die wêreld.…