Saalopening: 5. Jy is Spesiaal

Hierdie is ons vyfde Kort boodskap, Saalopening idee. Storie: Jy is Spesiaal Hierdie is die verhaal van ‘n bekende spreker wat ‘n seminaar aangebied het. Hy het ‘n R50 vir die gehoor opgehou, en gevra wie dit wil hê, natuurlik wou almal dit hê! Daarna het hy dit opgefrommel, daarop getrap en dit regtig ‘verniel’,…