Saalopening: 5. Jy is Spesiaal

5. groot

Hierdie is ons vyfde Kort boodskap, Saalopening idee.

Storie: Jy is Spesiaal

Hierdie is die verhaal van ‘n bekende spreker wat ‘n seminaar aangebied het. Hy het ‘n R50 vir die gehoor opgehou, en gevra wie dit wil hê, natuurlik wou almal dit hê! Daarna het hy dit opgefrommel, daarop getrap en dit regtig ‘verniel’, maar steeds wou almal die R50 hê, want die waarde daarvan het nooit verminder bloot omdat dit vuil en gefrommel was nie.

Dieselfde is waar van ons, maak nie saak waardeur jy is, of watter letsels jy het nie, dit bepaal of verminder nie jou waarde nie. Jy bly spesiaal.

Teksvers: Matteus 12:20 “‘n Riet wat geknak is, sal Hy nie afbreek nie en ‘n lamppit wat rook, nie uitdoof nie”

Praktiese Illustrasie:

Gebruik die illustrasie soos in die storie hierbo.

Laai die saalopening hieronder in PDF formaat af:

5. Saalopening – Jy is Spesiaal

Laai die Storie: Jy is Spesiaal hieronder in PDF formaat af:

Storie: Jy is spesiaal

Volg die skakel hieronder na ons ander saalopening idees:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/saalopening/

 

 

 

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s