Saalopening: 7. Kap spykers as jy kwaad is

Hierdie is ons sewende Kort boodskap, Saalopening idee. Storie: Kap spykers as jy kwaad is Daar was ‘n klein seuntjie met ‘n hewige humeur. Sy pa het hom ‘n sak spykers gegee en verduidelik aan hom dat elke keer wat hy sy humeur verloor moet hy ‘n spyker in die agterste hout heining inkap. Soos…