Saalopening: 6. Ons is almal belangrik

Hierdie is ons sesde Kort boodskap, Saalopening idee. Storie: Kallie Klippie Hierdie is die storie van Kallie Klippie wat sien hoe die koning ‘n nuwe paleis begin bou, en hoop dat hy belangrik genoeg sal wees om gebruik te word. Die dae gaan verby, maar al wat gevat word is die groot klippe. Op ‘n…