Saalopening 55: Vrugte van die Gees

Ons het die afgelope ruk baie gefokus op Saalopening lesse oor die Vrugte van die Gees. Ons wil hulle graag almal in een post aan julle beskikbaar stel in geval julle van hulle êrens gemis het. Liefde: 23. Saalopening – Liefde Vreugde: 49. Saalopening – Vreugde – Hoërskool 49. Saalopening – Vreugde – Laerskool 49.…

Saalopening 51: Selfbeheersing

Hierdie is ons een en vyftigste Kort Boodskap, Saalopening idee. Ons het hierdie les as ‘n geestelike boodskap, asook een as ‘n nie-geestelike boodskap. Selfbeheersing: Geestelike Boodskap Benodighede: Bottel bubbles, bubble wand, ‘n elektriese fan en twee assistente (kinders) Aktiwiteit: Begin die saalopening met die volgende aktiwiteit: Skakel die fan aan. Laat die assistente die…