Sondagskool idees 5: Die Evangelie met Sjokolade

Ons het lanklaas iets in hierdie afdeling met julle gedeel, en deel vandag graag “Die Evagelie met Sjokolade”. Communitas het ‘n soorgelyke les (dis waar ons die idee geleen het), maar meeste van die sjokolades in hulle les kry mens nie meer nie. Die les is vir ons baie oulik, en daarom het ons gaan…