Sondagskool idees 3: Object Lessons

Ons hoop so julle lees hierdie Blogpost voordat julle julle eerste lesse vir die nuwe jaar uitwerk, en dat ons julle kan inspireer met vars nuwe idees en maniere van lesse aanbied. Object lessons: Object lessons (daar is NIE ‘n mooi Afrikaanse woord daarvoor nie), is een van die wonderlikste hulpbronne en maniere om ‘n…