Sondagskool idees 4: Woordelose Boekie

Vandag wil ons ook die “onthou jy nog” speletjie speel. Wie van julle onthou nog die woordlose boekie? Wat is die woordlose boekie? Die woordlose boekie, is ‘n boekie sonder woorde van Child Evangelism Fellowship en dis ‘n baie goeie metode om kinders na die Here te lei en te help groei. Die tradisionele woordlose…