Sondagskool: Vrugte van die Gees Speletjies
Voordat ons die Vrugte van die Gees reeks met ons kinders gedoen het, het ons hulle tydens ons EPIC eksamen aande (kort aande), aan die verskillende Vrugte voorgestel deur middel van speletjies en illustrasies. Ons deel dit graag met julle: Daar is ‘n definisie, speletjie en die process by elke vrug – dit sal julle…