Speletjies: Aasjag

Aasjag (scavenger hunts) is een van daai lekker goed om jou kinders te laat doen wat nie voorbereiding van jou nodig het nie. Jy steek niks weg soos met ‘n skattejag nie, maar gebruik alles wat reeds rondom jou is. Hierdie kan vir Kinderkerk, Sondagskool, Jeug en ook jou eie kinders gebruik word. Dis ‘n…