Speletjies: Besige-By-Speletjie

Besige-By-Speletjies is ‘n lekker aktiewe speletjie vir die kleinspan om die rooimiere mee hok te slaan, of om hulle iets rondom ‘n les te leer. Roer gerus daarna en besluit waar jy dit kan gebruik. Dis ook ‘n heerlike speletjie vir Pappa en Mamma om saam met die kinders te speel. Besige-By-Speletjie: Vir hierdie speletjie…