Speletjies: Boks-of-Weird

Ons het geleer dat die kinders dit wat ons hulle leer die beste onthou as dit speel-speel gebeur. Dit doen ons nie net met ons kleintjies nie, maar ook met ons groter kinders. Ons begin ALYTD ons lesse met ‘n ysbreker of speletjie wat by die tema van die les pas, want daarmee het ons…