Speletjies: Charades

Miskien sien jy die naam “Charades” en dink…. wat ‘n stupid idee, kinders speel nie meer sulke goed nie! Wel, ek het ‘n verassing vir jou, as jy hulle nie daaraan bekendstel, dit saam met hulle speel en dit pret maak vir hulle nie, sal hulle dit nie WIL speel nie. Dis regtig amazing om…