Speletjies: Charades

charades

Miskien sien jy die naam “Charades” en dink…. wat ‘n stupid idee, kinders speel nie meer sulke goed nie! Wel, ek het ‘n verassing vir jou, as jy hulle nie daaraan bekendstel, dit saam met hulle speel en dit pret maak vir hulle nie, sal hulle dit nie WIL speel nie.

Dis regtig amazing om te sien wat ons kinders bereid is om te speel as ons ‘n bietjie tyd vat om dit saam met hulle te speel, en dit in die proses soveel pret maak dat dit later een van hulle gunsteling speletjies raak!

Charades:

Ons het charades so paar maand terug een aand met ons groot kinders by die Jeug gespeel, en was STOM van verbasing om te sien hoe hulle dit geniet het.

Jy kan die Bybel weergawe in Afrikaans by die skakel hieronder aflaai:

https://algoagemeenskapskerk.com/2018/01/16/sondagskool-idees-6/

Vir hierdie post het ons gewone goed wat ons gereeld doen bymekaargesit wat jy met jou kinders by die huis kan speel. Dis ook ‘n lekker speletjie om byderhand te hê vir daai ESKOM aande, wanneer daar nie krag is nie en die kinders doodgaan van verveling!

‘n Vinnige oorsig oor die reëls: dit word in stilte gespeel, geen gepraat, geluide maak of na goed wys nie. Alles word met handgebare gedoen.

Laai die CHARADES speletjie gratis hieronder in Afrikaans af:

Charades

 

Volg die skakel hieronder na ons ander Speletjies:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/speletjies/

 

 

 

 

 

2 comments

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s