Speletjies: Emoji Speletjies

Een van ons kollegas het die Funaand aan die begin van die kwartaal met die tienergroep by EPIC Jeug gedoen, en toe die oulikste Emoji-PPT-Speletjie met hulle gespeel. Hulle was GAANDE daaroor en kon nie genoeg daarvan kry nie. Emoji Speletjies: Ons het toe so bietjie op die internet gaan rondkrap (soos ons gewoonlik doen),…