Een van ons kollegas het die Funaand aan die begin van die kwartaal met die tienergroep by EPIC Jeug gedoen, en toe die oulikste Emoji-PPT-Speletjie met hulle gespeel. Hulle was GAANDE daaroor en kon nie genoeg daarvan kry nie.
Emoji Speletjies:
Ons het toe so bietjie op die internet gaan rondkrap (soos ons gewoonlik doen), en haar PowerPoint so bietjie groter gemaak met meer slides. Ons het altesaam 60 slides wat ons in drie speletjies van 20 slides elke verdeel het.
Die Emoji-Speletjies is ongelukkig in Engels, maar daar is ‘n hele paar wat ons in Afrikaans kon gebruik. Ons het ook ‘n Bybel Emoji Speletjie gemaak, volg gerus die skakel onder.
Laai die speletjies hieronder in PPT formaat af:
Speletjies – Afrikaans – Emoji PPT
Speletjies – Emoji 60 slides – PPT
Volg die skakel hieronder na ons Bybel Emoji Speletjie:
https://algoagemeenskapskerk.com/2018/02/03/speletjies-bybel-emojis/
Volg die skakel hieronder na ons ander Speletjies:
https://algoagemeenskapskerk.com/category/speletjies/
[…] https://algoagemeenskapskerk.com/2018/05/06/speletjies-emoji-speletjies/ […]
LikeLike
[…] https://algoagemeenskapskerk.com/2018/05/06/speletjies-emoji-speletjies/ […]
LikeLike
[…] https://algoagemeenskapskerk.com/2018/05/06/speletjies-emoji-speletjies/ […]
LikeLike