Speletjies: “Roll-the-Dice”

Die volgende drie speletjies word met ‘n ‘dice’ gespeel en is GROOT pret, en kan vir verskeie temas of as ysbreker voor ‘n les gebruik word: Jy sal die volgende Roll-the-Dice speletjies hier vind: Roll-the-Dice Teken Roll-the-Dice Storie Roll-the-Dice Beweging Roll-the-Dice Lekkers Roll-the-Dice Teken: Rol die dice en teken ‘n landskap Rol die dice en…