Speletjies: Simon says…

Nog ‘n oulike speletjies wat op verskeie maniere vir klein en groot gebruik kan word is Simon says. Hierdie speletjie kan op meer as een manier gespeel word. Kom ons wys jou… Simon says draw… Ons almal ken die ou speletjie “Simon says”. Hierdie speletjie het dieselfde beginsel, maar die opdrag is anders. Met hierdie…