Speletjies: Storie Tyd

Storie-Tyd is ‘n heerlike manier om jou kinders te laat dink, lekker te laat lag en te laat ‘bond’. Dit kan ook as ‘n ysbreker voor ‘n les gebruik word om die tema van die les aan die kinders te demonstreer. Jy sal die volgende Storie Speletjies hier kry: Ons eie Storie Weird Stories Gooi…