Stories: Die Krag van Woorde

TobyMac het ‘n pragtige liedjie wat hierdie verhaal baie mooi opsom – “Speak Life”. Dit vertel die storie van die krag van dit wat by ons monde uitkom, en hoe dit positief of negatief kan wees. Tema van die Storie: Die Krag van Woorde ‘n Bemoedigende woord aan iemand wat platgeslaan is kan hulle aanmoedig…