Stories: Die Lappiesmous

Stories is ‘n nuwe afdeling wat ons graag as hulpbron by die res van ons hulpmiddels beskikbaar wil stel. Stories is een van daai wonderlike ‘tools’ wat op die regte tyd en die regte plek gebruik, jou les na die volgende vlak kan vat. Daar is so baie mooi stories wat mens al van vergeet…