Stories: Die Skinder-Toets

Sjoe, skinder stories is seker een van die lelikste en gevaarlikste goed wat daar is. Of dit waar is of nie, dit vertroebel altyd ‘n mens se beeld van iemand… en daarom is dit baie belangrik dat ons nie daarby betrokke raak nie. Tema van die Storie: Die Skinder-Toets Voordat jy na ‘n skinder storie…