Stories: Met Jesus in die prentjie lyk alles anders

Hoe maklik trap ons nie in die strik om wanneer probleme en moeilikheid oor ons pad kom ons eers probeer om dit self uit te werk, en wanneer al ons eie pogings misluk het, dan gaan ons eers na Jesus toe. Tema van die Storie: Met Jesus in die prentjie lyk alles anders. Hierdie storie…