Stories: Voltooi die Wedloop

“Ek het die goeie wedloop afgelê; ek het die wenstreep bereik; ek het gelowig end-uit volgehou.” 2 Tim 4:7 “Ek span my in om by die wenstreep te kom sodat ek die hemelse prys kan behaal waartoe God my geroep het in Christus Jesus.” Fil 3:14 Tema van die Storie: Voltooi die Wedloop Hierdie is…