Vadersdag: Matching Game

Op Vadersdag gee ons spesiale aandag aan ons pa’s en sê ons vir hulle dankie vir die wonderlike pa’s wat hulle is. By Kinderkerk en Sondagskool word daar gewoonlik iets spesiaal vir pa gedoen of gemaak. Ons het Vadersdag so bietjie anders benader en ‘n “Pa’s van die Bybel” Matching Game gemaak. Daar is tien…