Op Vadersdag gee ons spesiale aandag aan ons pa’s en sê ons vir hulle dankie vir die wonderlike pa’s wat hulle is. By Kinderkerk en Sondagskool word daar gewoonlik iets spesiaal vir pa gedoen of gemaak.
Ons het Vadersdag so bietjie anders benader en ‘n “Pa’s van die Bybel” Matching Game gemaak. Daar is tien prentjies van pa’s uit die Ou en Nuwe Testament met hulle name op. Dan is daar 10 kaartjies met beskrywings van die pa’s op wat dan by mekaar gepas moet word.
Ons het die dokument in word formaat gelos sodat jy daaraan kan verander soos dit by jou omstandighede en ouderdomsgroep pas.
Laai die dokumente hieronder af:
Vadersdag – Pa’s van die Bybel Matching Game
Vadersdag – Pa’s van die Bybel Matching Game – antwoorde
Volg die skakel hieronder na ons ander Vadersdag Hulpbronne: