#Sleutelgedagtes: Verstaan die kinders waarmee jy werk

Ek glo dat almal wat by ‘n jeugbediening betrokke is ‘n liefde vir kinders het. Liefde is en bly altyd ons belangrikste stuk ‘gereedskap’ wanneer ons met kinders werk, maar as ons die kinders beter verstaan, kan ons hulle ook beter help. In die area waar ons bedien is baie armoede en baie verlies vir…