Funaande: Bybelse Familie Funaand 2

familie 2 - groot

Familie Funaande is ‘n lekker manier om ouers en gesinne by jou jeugbediening betrokke te kry. Ons probeer om ten minste twee keer per jaar ‘n Bybelse Familie Funaand vir ons EPIC Jeuggroep se kinders en families te hou.

Bybelse Familie Funaand 2

Jeug – Familie Funaand 2

Clue versies

Uitdeelstuk

Bybel Storie Matching game

Volg die skakel hieronder na ons ander Jeug Funaande:

https://algoagemeenskapskerk.wordpress.com/category/funaande/

 

 

Leave a comment