Kinderkerk les: Hersiening Speletjies

Blue spectrum background with color abstract bubbles pattern.

AGTERGROND: Die Kinderkerk lesse word met ons kinders van Graad R-3 op ‘n Sondagoggend tyens die erediens gedoen. Ons kinders gaan na die Praise and Worship uit na die Kinderkerk toe. Die lesse is ongeveer 30 minute lak en is interaktief sodat die kinders speel speel die Bybelse waarhede kan ontdek

Hersiening Speletjies

In hierdie les hersien ons die vorige lesse van die kwartaal oor Jesus deur middel van speletjies.

KINDERKERK LES – Jesus hersien speletjies

Jesus hersien speletjie

Volg die skakel hieronder na die ander lesse in die reeks:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/jesus-kinderkerk-lesse/

 

 

Leave a comment