AGTERGROND: Sondagskool lesse bestaan uit lesse vir Juniors en Seniors. Lesse vir die Juniors is vir Graad 4-6 geskryf en vir Seniors vir Graad 7-12. Lesse word in kleingroep-verband binne ‘n grootgroep aangebied. ‘n Fasiliteerder lei die grootgroep met leiers in die kleingroepe. Senior Sondagskool lesse bestaan uit EPIC lesse asook Sondagskool lesse
Spreek Gawes
Hierdie is die vierde les in die mini-reeks oor die Gawes van die Heilige Gees.
Ons het hierdie reeks by die Sondagskool asook by EPIC Jeug gedoen, jy sal dus twee lesse by elke tema sien. Sondagskool is die kort les en die EPIC Jeugles die langer les.
Hierdie is die laaste les in die mini-reeks en hier kyk ons na die kategorie Spreek-Gawes. Dit sluit Profesie, Spreek in tale en uitleg van tale in. Hierdie kategorie kyk na die Gawes wat God vir Sy kinders gee om op ‘n bo-natuurlike manier te spreek.
Laai die dokumente hieronder in PDF formaat af:
SONDAGSKOOL LES – Gawes van die Heilige Gees – Spreek Gawes
EPIC Jeugles:
Spreek Gawes – Ysbreker-geheime-kode
Ysbrekers – Gawe van Spreek in tale en uitlê van tale
Volg die skakel hieronder na ons ander Sondagskool Lesse oor die Gawes van die Gees:
https://algoagemeenskapskerk.com/category/gawes-van-die-gees-sondagskool/
Volg die skakel hieronder na ons Kinderkerk Lesse oor die Gawes van die Gees:
https://algoagemeenskapskerk.com/category/gawes-van-die-gees-kinderkerk/