Kersfees Leesplan

kersfees leesplan

‘n Kersfees leesplan is ‘n wonderlike manier om die geboorte van Jesus weer in perspektief te kry, so tussen die kersfees malheid deur.

Hierdie leesplan begin op 1 Desember en eindig op 25 Desember. Dis in die volgende vier kategorieë ingedeel:

  1. Christus se koms
  2. Christus is hier
  3. Christus gee
  4. Christus kom terug

Laai die kersfees leesplan hieronder in WORD formaat af

Kersfees Leesplan

Volg die skakel hieronder na ons ander kersfees hulpbronne

https://algoagemeenskapskerk.com/category/kersfees/

Leave a comment