Huisgodsdiens: My Bybel Skatkis

geometric medical concept white background

In ons eerste post oor Huisgodsdiens of huisgeloof, soos dit ook bekend staan, het ons julle bekend gestel aan vier baie oulike boeke wat julle kan koop om te gebruik.

In hierdie post wil ons julle graag bekendstel aan ‘n baie oulike boek van Dave Strehler wat gratis in Afrikaans beskikbaar is.

My Bybel Skatkis – GRATIS

Die webtuiste: truthforkids.com het ‘n Bybelaktiwiteitboek wat jy gratis per e-pos in Afrikaans kan aanvra.

Die aktiwiteite in hierdie boek sal jou kinders help om die basiese waarhede van die Skrif te verstaan, en by hulle die begeerte skep om die hele Bybel te bestudeer en te verstaan.

Volg die skakel hieronder vir meer besonderhede oor die aflaai van die boek:

http://truthforkids.squarespace.com/bible-activity-books#.XE2uY1wzbIV

Volg die skakel hieronder na ons ander inligting oor Huisgodsdiens / Huisgeloof

https://algoagemeenskapskerk.com/category/huisgodsdiens-huisgeloof/

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s