Sondagskool Les: 4. Die Bybel – Die Boodskap oor Nuwe lewe in Christus

beg4.nuwelewe

AGTERGROND: Sondagskool lesse bestaan uit lesse vir Juniors en Seniors. Lesse vir die Juniors is vir Graad 4-6 geskryf en vir Seniors vir Graad 7-12. Lesse word in kleingroep-verband binne ‘n grootgroep aangebied. ‘n Fasiliteerder lei die grootgroep met leiers in die kleingroepe. Senior Sondagskool lesse bestaan uit EPIC lesse asook Sondagskool lesse.

Die Boodskap oor Nuwe lewe in Christus

Hierdie is die vierde les in die Sondagskool lesreeks oor die Bybel. Hierdie les is aangepas uit Kids Sunday School Place.

Die les begin met die ‘verander jou voorkoms’ ysbreker. Kinders draai hulle rûe na mekaar en verander gou iets aan hulle voorkoms. Hulle moet dan elkeen raai wat verander is.

Die kinders gesels dan oor wedergeboorte, en wat dit beteken aan die hand van Nikodemus se besoek aan Jesus.

Die les sluit af met die Storie: Die oogseer, wat wedergeboorte op ‘n baie eenvoudige en praktiese manier aan die kinders verduidelik.

Laai die les hieronder in PDF formaat af:

Sondagskool les – Die Bybel is die boodskap oor die nuwe lewe in Christus

Volg die skakel hieronder na die ander lesse in die reeks:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/die-bybel-sondagskool-lesreeks/

 

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s