Bybelboeke 101

bybelboek 101 - groot

DinkJeug het ‘n baie oulike hulpmiddel vir die leer, en beter verstaan, van die Bybelboeke saamgestel.

Hierdie hulpmiddel kan kinders en tieners (en natuurlik ook leiers!) help om ‘n beter begrip oor die 66 boeke van die Bybel te vorm.

Elke voorblad bevat die boek se naam, ‘n nommer wat die boek se ligging in die Bybel aandui, asook die literatuursoort (wat in verskillende kleure aangedui word).

Ou-Testament-e1646899781277-768x530

Nuwe-Testament-e1646899745335-768x643

inhoud-768x512

Volg die skakel hieronder om dit op DinkJeug se webtuiste af te laai:

Bybelboeke 101

Volg die skakel hieronder na ons ander boeke van die Bybel hulpbronne:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/boeke-van-die-bybel/

Leave a comment