Kix Kinderbediening is bedoel vir almal wie se passie dit is om die Here se kinders te help in hul geloofvorming. KiX Kinderbediening verskaf gratis volledige lesse, voorstelle vir projekte en aktiwiteite – alles om ’n professionele weekbediening aan laerskool- en voorskoolse kinders van 4-12 jaar te bied.
In hierdie vierde boek sal jy ses lesse met die volgende temas vind:
- Reëls vir God se familie
- Josua, die nuwe leier
- Spioene na Jerigo
- Die intog in Kanaän
- Die val van Jerigo
- Die son staan stil
Hierdie reeks bestaan uit 27 blaaie wat jy almal gratis by die skakel hieronder kan aflaai en print:
Click to access KIX-Boek-4-Gebooie-tot-Kanaan.pdf
Volg die skakel hieronder na KIX se ander lesreekse: