Personeelkamer Opening: Nr. 65 – 69

65 - 69 - groot

Ons het op ‘n fonds van die mooiste stories vir Personeelkamer Openings afgekom en toestemming by die skrywer gekry om dit met julle te deel. Dis egter so baie dat dit ons jare gaan neem om dit alles gepost te kry. Ons gaan dus vir die volgende klomp maande vyf Personeelkamer Openings in ‘n post met julle deel in plaas van een soos ons gedoen het.

In hierdie Personeelkamer Opening post sal julle die volgende vyf boodskappe vind:

65. Die Busbestuurder se seuntjie

66. Sterker as ‘n muur

67. Die God wat voorsien

68. Die sout van die aarde

69. Die Ongeluk

Laai die Personeelkamer Opening hieronder in PDF formaat af:

65. PERSONEELKAMER OPENING – Die Busbestuurder se seuntjie

66. PERSONEELKAMER OPENING – Sterker as ‘n muur

67. PERSONEELKAMER OPENING – Die God wat voorsien

68. PERSONEELKAMER OPENING – Die sout van die aarde

69. PERSONEELKAMER OPENING – Die ongeluk

Volg die skakel hieronder na ons ander Personeelkamer Opening idees:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/personeelkamer-opening/

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s